Hokkie/Hockey

Hokkie/Hockey

2Hokkie/Hockey
Hokkie by Laerskool Tzaneen is ’n sportsoort wat in die derde kwartaal be-oefen word deur beide seuns en dogters. Spelers van 0/7 - 0/9 speel mini-hokkie. Ligaspanne sluit in 0/11A en B , Oop A, B en C spanne. / Hockey at Tzaneen Primary features in the third term and is played by both boys and girls. Players between u/7 - u/9 do mini-hockey. League teams include u/11A and B, Open A, B and C teams.