Skoollied/School song

Skoollied/School song

SKOOLIED/SCHOOL SONG

Soos die Groot Letaba bruisend uit die berge spruit

Stroom ons jong Tzaneeners moedig na die toekoms uit

Borrelend van geesdrif dartelende bly

Beweeg ons soos 'n broederstroom sy aan sy

Ons oë  is nog helder en ons harte groen

Wyl ons vloei na die toekoms om ons deel te doen

REFREIN

ONS BOU AAN VERSTAND EN SIEL

ONS BOU AAN ONS SKOOL SE TROTS

ONS BOU AAN ONS LAND EN VOLK

OP 'N VLOER VAN SOLIEDE ROTS

It's a privilege to be a member of this school