Kleredrag/Uniforms

Seuns Skooldrag Beskrywing

Somersdrag

  • Kort blou skoolbroek
  • Blou skoolhemp met skoolwapen
  • Lang blou skoolkouse
  • Swart skoolskoene
  • Maroon moulose trui met skoolwapen wat deur die jaar gedra kan word.
  • Skoene in die somer is nie verpligtend nie - kaalvoetloop word aangemoedig. Skoolskoene is verpligtend vir Gr 7 leerlinge reg deur die jaar.

 

Wintersdrag

Girls Uniform Description

Summer Uniform

  • Pinafore dress (maroon and blue)
  • Blue ski-pants (compulsory)
  • White socks
  • Black school shoes
  • Maroon pullover with school badge that may be worn throughout the year
  • Shoes in summer are not compulsory - walking bare foot is encouraged. School shoes are compulsory for Gr. 7 learners throughout the year

 

Wintersdrag