Atletiek/Athletics

Atletiek/Athletics

INTERHUIS 2017 INTERHOUSE

Op 20 JANUARIE 2017 het die jaarlikse Interhuis-atletiekbyeenkoms plaasgevind. Dit was ‘n mooi dag vir die Larries met goeie vertonings deur al die deelnemers. / On 20 JANUARY 2017 the yearly Interhouse athletics meeting took place. It was a good day for the Larries with good performances from all the participants.

Tydens die Interhuis Atletiekbyeenkoms is daar 10 rekords verbeter en 4 geëwenaar. Die volgende atlete het rekords verbeter: