Graad 3/Grade 3

Graad 3 uitstappie na Checkers vir inkopies

Graad 3 uitstappie na Checkers vir inkopies

Die jaarlikse inkopie uitstappie, word onderneem om die kinders meer te leer van geld. Hulle het geleer om te kyk hoe die winkel georganiseer is, sowel as om seker te maak dat die regte kleingeld aan hulle uitgekeer is.

‘n Waardevolle uitstappie wat nie gemis mag word nie. Menige het geleer wat die waarde van geld is, asook hoe duur sekere items werklik is.

Hulle sal miskien nou verstaan as mamma sê dat items so duur is.