Musieksentrum/Music centre

Musieksentrum/Music Centre

MUSIEKSENTRUM LAERSKOOL TZANEEN

Daar word onderrig aangebied in die volgende instrumente:

  • Blokfluit:     Leerlinge vanaf graad 1.
  • Klavier:       Leerlinge vanaf graad 1 tot graad 12.
  • Kerkorrel:    Slegs leerlinge wat UNISA Graad IV standaard is.
  • Viool:          Leerlinge vanaf graad 2 en ouer.
  • Kitaar:         Leerlinge vanaf graad 4 en ouer. 

Klasse vir blokfluit, klavier, kerkorrel en viol sluit teorie in tot en met Graad 3 UNISA.

Vanaf Graad 4 UNISA is dit ‘n afsonderlike klas.