Skolierpatrollie/Scholar patrol

Skolierpatrollie/Scholar patrol

SKOLIERPATROLLIE VIR 2019

Baie geluk en sterkte aan die Larrie seuns en dogters wat aangewys is as skolierpatrollie lede vir 2019. Daar is verseker ‘n groot verantwoordelik wat op jul skouers rus, maar ons het die volste vertroue dat julle ‘n goeie werk sal verrig.

Hiermee vermaan ons motoriste om opnuut te besef dat hul versigtig en waaksaam moet wees as hul verby die skool ry. Baie dankie aan almal vir hul samewerking.

DOEMPIE DU TOIT – VERKEERSBEAMPTE