Leiers/Leaders

Leiers/Leaders

 

DIT IS WIE ONS IS …

Die Larrie 2018 leiers is aangewys tydens Laerskool Tzaneen se Informele Prysuitdeling, Dinsdagoggend, 31 Oktober.

Baie geluk aan elkeen en sterkte met die leisels vat en voorloop vir 2018.