Bestuurspan/Management team

Bestuurspan/Management Team

Elke skool is veronderstel om 'n skoolbestuurspan (SBS) te he. By die Larries bestaan dit uit die volgende: a) Hoof - Mnr. Vic Rijnen b) Adjunkhoof Sport - Mnr. Willes Steenkamp c) Adjunkhoof Akademie - Mnr. Attie van Aarde d) Departementshoof Natuurwetenskappe - Mnr. Okkie Schoeman e) Departementshoof Tale - Mnr. Christo van Niekerk f) Departementshoof - Geesteswetenskappe - Vakant g) Departementshoof Grondslagfase - Me. Magriet Engelbrecht (waarnemend) h) Personeelverteenwoordiger op Skoolbeheerliggaam 1 - Me. Helashia Biewenga i) Personeelverteenwoordiger op Skoolbeheerliggaam 2 - Me.