Kaskar/Soapbox derby

Kaskar / Soap box Derby

Die kaskar het ontstaan in 2000. Tzaneen Laerskool neem elke jaar deel, en dis altyd VET PRET!

In the 14 years of existance, the senior team brought back the winning trophy in 2000, 2001, 2003, 2010, 2011, 2012, 2013.

Al die spanne wat deelneem word geborg deur besighede in die omliggende gebiede.

T-shirts are sponsored and worn by all team members during the race.