Bybelvasvra/Bible quiz

Bybelvasvra/Bible Quiz

Verryking van ons geestelike lewe

Daar word jaarliks aan die Bybelvasvrakompetisie deelgeneem. Vir baie maande swoeg en sweet die leerders om die twee en twintig hoofstukke te leer. Hierdie jaar se span het bestaan uit Heidi Katzké, Eben Fourie, Linke Bredenkamp en Janke Joubert. Hulle het 'n algehele vierde plek verower met 91%.

BYBELVASVRA ‘BOFFINS’

Die Larries is baie trots op hul Bybelvasvra span wat ‘n tweede plek verower het by die jaarlikse Super 12 kompetisie wat gehou is te Laerskool Randhart in Alberton.