Redenaars/Orators

Redenaars

REDENAARS-ATKV-FINAAL

Die afgelope week het die Larries se redenaars ‘n hoogtepunt bereik.  Keynan Fox is as algehele wenner van die ATKV-redenaars finaal Gr 4-5 in die Kaap aangewys!  Hy stap ook weg met die prys vir die “Beste TaalgebruikerTessa van Heyningen, Maynard Kleynhans en Dian Malherbe het ook aan die finaal deelgeneem en het ook ons skool se naam hoog gehou met hulle toesprake.