Laerskool Tzaneen Rugby
RUGBY VS UNICORN
Die Larries se B rugby spanne het op Donderdag 8 Maart vriendskaplike wedstryde gespeel teen Unicorn Preparatory School. Dit het baie goed gegaan en die seuns het hulself geniet. Baie dankie ook aan Unicorn vir die aangename gees waarin hierdie wedstryde altyd gespeel word. Dit is lekker om julle ons bure te noem!
RUGBY BY LS PIETERSBURG NOORD
Op Saterdag, 17 Maart, het die Larries deelgeneem aan ‘n vriendskaplike rugbydag in Polokwane.
Die tellings was as volg:
o.9 vs Noord – Tzn wen
- Read more about Laerskool Tzaneen Rugby
- 1 comment
- Log in to post comments