Netbal/Netball

Netbal/Netball

LARRIE EERSTE NETBAL REG VIR DIE SEISOEN

Laerskool Tzaneen se eerste netbalspan het die afgelope Saterdag, 17 Februarie ‘n kursus van die bekende Protea netbalspeler, Erin Burger, bygewoon.

Die dogters en afrigters, Me. Estelle Human en Gerda Steenkamp is dit eens dat dit baie leersaam en suksesvol was en hul sien uit na die komende netbalseisoen.

LARRIE RUGBY EN NETBAL BESOEK NELSPRUIT