Landloop/Cross Country

Landloop / Cross country

LANDLOOP DEUR DIE KLOOF

Die tweede landloopliga byeenkoms van die seisoen het plaasgevind op, Saterdag, 28 Julie, by Laerskool Duiwelskloof.

63 van die Larries het deelgeneem en die uitslae was as volg:

o.7

Sunder Haasbroek  - 5e

Kobus Auret – 8e

Willem Mostert – 3e

Kaylee Dreyer – 6e

Dunay Dreyer – 4e

o.8

Maryna Jacobsz – 6e

o.9

Ruan Beyers – 5e

Nhluvuko Shiviri – 7e

Leandré de Lange – 6e

o.11