Krieket/Cricket

Krieket/Cricket

SUPER 12 KRIEKET 2016

Die Larries se Eerste Krieketspan het Dinsdagoggend 12 Julie na ATKV Buffelspoort vertrek om deel te neem aan die jaarlikse Super 12 Krieket kompetisie wat in Rustenburg plaasvind en oor vier dae strek.

Die span het ses wedstryde gespeel o.a. teen LS Kenmare van Krugersdorp, LS Stephanus Roos van Pretoria, LS Rustenburg, LS Randhart van Alberton, LS Wierdapark van Centurion en LS Kollegepark van Vanderbijlpark.