Fietsry / Cycling

JANKE GROET DIE LENTE MET ‘N EERSTE PLEK

Janke Joubert ,‘n Larrie fietsry entoesias, het op Saterdag 26 Augustus deelgeneem aan die jaarlikse Lentetrap MTB fietsrykompetisie wat aangebied is deur die Polokwane Pedallers Cycling Club.

Janke neem deel  in die Sub Junior kategorie vir dogters, sy het die 35 km voltooi in ‘n tyd van 1:53:21, waarmee sy ‘n eerste plek losgetrap het in haar ouderdomsgroep.

Hou gerus hierdie Larrie in die toekoms dop waar sy die stofpaaie van nog vele wedrenne sal aanpak!

LARRIES TOUR DE LAKE

Die derde been van die Limpopo Skole Bergfietsry Kampioenskappe het die afgelope Saterdag, 2 September by Stanford Lake College plaasgevind.

Die Larries het besonder goed gevaar, hier volg die uitslae:

Nipper Afdeling seuns – HJ van Wyk (12e), Armand Theron (17e), Mark vd Merwe (19e), Gihon van Rensburg (20e), Joshua Prior Smith (31e) en Alex MacConnel (56)

Nipper Afdeling dogters – Kylie Wall (8e), Shaina MacConnel (15e)

Sprog Afdeling seuns – Meyer Jacobs (18e), Nantus du Preez (24e), Joszua Joubert (27e), Markus Theron (11e), Xander Koster (35e), Christo Ferreira (36e).

Sprog Afdeling dogters – Shané vd Heever (8e), Larike Joubert (10e), Jané Toerien (11e), Tahila van Rensburg (16) en  Zenni MacConnel (18e).

Sub Junior Afdeling seuns – Matthew van der Merwe (25e), Hannes van der Merwe ( 39e)

Sub Junior Afdeling dogters – Janke Joubert (4e), Anisa Verster (17e).

LARRIE CYCLISTS TAKE ON TOUR DE LIP

Nine Larrie cyclist took part in the last leg of the Spur Primary School’s Mountain Bike League this Saturday, 16 September at Schoemansdal.

Results were as follows :

Ilne Kotzé (Nipper Girls) – 4th

Kylie Wall (Nipper Girls) – 9th

HJ van Wyk (Nipper Boys) – 13th

Gihon van Rensburg (Nipper Boys) – 16th

Mark van der Merwe (Nipper Boys) – 18th

Tahila van Rensburg (Sprog Girls) – 10th

Christo Ferreira (Sprog Boys) – 16th

Nantus de Preez (Sprog Boys) – 20th.

Foto middel : Janke Joubert
OP DIE FOTO VOOR: Shané van den Heever AGTER VLNR: Jané Toerien, Christo Ferreira, Larike Joubert, Joszua Joubert en Markus Theron.
VOOR VLNR: Shané van den Heever,  Joshua Prior Smith, Alex McConnel, Mark van der Merwe, Christo Ferreira, Zenni MacConnel, Shaina MacConnel, Nantus du Preez, HJ van Wyk, Kylie Wall, Markus Theron AGTER VLNR: Larike Joubert, Anisa Verster, Janke Joubert, Jané Toerien,Joszua Joubert, Meyer Jacobs, Xander Koster, Hannes van der Merwe en Matthew van der Merwe
Photo fltr: Tahila van Rensburg, Christo Ferreira, HJ van Wyk, Kylie Wall, Mark van der Merwe, Ilne Kotzé, Nantus de Preez. Afwesig – Gihon van Rensburg.